My church - my language?: language attitudes and language policy in a South African church
In: University of Leipzig papers on Africa
In: Languages and literatures 28
7 Ergebnisse
Sortierung:
In: University of Leipzig papers on Africa
In: Languages and literatures 28
Uiters belangrike narratief oor skooltaalvoorkeur het hom tussen 2006 en 2010 in Suid-Afrika afgespeel. Hierdie gebeurtenisse het diep in die Suid-Afrikaanse onderwys- en taalwêreld ingesny, en ook in die buiteland belangstelling gelok. Die koerante het volledig daaroor berig: oor die hofsake, die skoolhoofde, die skole, ouers en die leerders. Maar hoe gemaak as onderwyskundiges, sosiolinguiste, taalbeplanners, taalhistorici en vaklui van aansluitende dissiplines later die punte van hulle vingers op die besonderhede van daardie gebeurtenisse wil lê?
World Affairs Online
Vandag is die hernoeming van veral plek- en straatname om die onreg van die verlede reg te stel weer sterk op die voorgrond, en dit bly 'n kontroversiële aangeleentheid wat rolspelers en die mens op straat se belangstelling vasvang. Derhalwe is dié boek se tema en inhoud, naamlik die straatnaam-hernoemingsdebakel etlike jare gelede in Kaapstad en die meegaande politiekery op die breë front, relevant in die huidige geskiedskrywing omdat dit treffend aandui hoe so 'n kwessie kan skeefloop as dit nie met die nodige empatie teenoor alle belangstellendes en bevolkingsgroepe hanteer word nie. In hierdie geval het dit tot die uiterste gestrek deurdat bekende politieke leiers in die proses betrek is en selfs geval het. Deur inleidend 'n deeglike agtergrond van die sogenaamde straatnaam-hernoemingsfenomeen te gee, gepaardgaande met die politieke opset in Kaapstad, word die leser genoegsaam geposisioneer om die gebeure wat volg goed te begryp. Die toepaslike en treffende - soms selfs skreiende - spotprente bied sinvolle illustrasies tot die verhaal. - Dr Hannes Haasbroek, Nasionale Museum, Bloemfontein
Die boek Van Volksmoeder tot Fokofpolisiekar bevat 'n reeks kritiese opstelle oor 'n aantal Afrikaanse kollektiewe herinneringe. Dit betrek herinneringe wat al amper koud is, asook meer onlangses, soos die "De la Rey"--Lied en die rol wat bands tans speel in die vaslegging van 'n bepaalde bewussyn onder die jeug - 'n bewussyn wat in die afsienbare toekoms ook as "histories" sal kwalifiseer. Die boek wil die leser aanmoedig om na te dink oor die herinneringe van wit Afrikaanssprekendes
(0.) Summarised results before adjustment for undercount. - XXVII,269 S. - (CSS Report ; No. 03-01-00). - ISBN 0-621-14361-8.; (2.) Geographical distribution of the population with a review for 1970-1991. - XXIII,258 S. - (CSS Report ; No. 03-01-02). - ISBN 0-621-14645-5.; (6.) Home language by development region, statistical region and district. - XXI,631 S. - (CSS Report ; No. 03-01-06). - ISBN 0-621-14649-8.; (7.) Level of education by development region, statistical region and district. - XXI,823 S. - (CSS Report ; No. 03-01-07). - ISBN 0-621-14650-1.; (8.) Occupation by development region, statistical region and district. - XXI,939 S. - (CSS Report ; No. 03-01-08). - ISBN 0-621-14651-X.; (22.) Social characteristics of the population. - XIX,306 S. - (CSS Report ; No. 03-01-22). - ISBN 0-621-14665-X.; (24.) Dwellings. - XXI,431 S. - (CSS Report ; No. 03-01-24). - ISBN 0-621-14667-6.; (25.) Households. - XXI,419 S. - (CSS Report ; No. 03-01-25). - ISBN 0-621-14668-4
World Affairs Online