Maskers vir geweld
In: Wetenskaplike bydraes van die PU vir CHO. Reeks F, Instituut vir Reformatoriese Studie. Reeks F1, IRS-studiestukke studiestuk no. 319
2 Ergebnisse
Sortierung:
In: Wetenskaplike bydraes van die PU vir CHO. Reeks F, Instituut vir Reformatoriese Studie. Reeks F1, IRS-studiestukke studiestuk no. 319
Die boek Van Volksmoeder tot Fokofpolisiekar bevat 'n reeks kritiese opstelle oor 'n aantal Afrikaanse kollektiewe herinneringe. Dit betrek herinneringe wat al amper koud is, asook meer onlangses, soos die "De la Rey"--Lied en die rol wat bands tans speel in die vaslegging van 'n bepaalde bewussyn onder die jeug - 'n bewussyn wat in die afsienbare toekoms ook as "histories" sal kwalifiseer. Die boek wil die leser aanmoedig om na te dink oor die herinneringe van wit Afrikaanssprekendes