Die folgenden Links führen aus den jeweiligen lokalen Bibliotheken zum Volltext:
Alternativ können Sie versuchen, selbst über Ihren lokalen Bibliothekskatalog auf das gewünschte Dokument zuzugreifen.
Bei Zugriffsproblemen kontaktieren Sie uns gern.
78 Ergebnisse
Sortierung:
In: Schriftenreihe Band 10817
"In Agter slot en grendel - lesse uit die grendeltyd, het Justin Dreyer het vir oor die 50 Suid-Afrikaanse Christene gevra om te skryf oor hoe die Covid-19-grendeltyd van 2020 hulle geraak het. Elke persoon wat deelgeneem het, vertel hoe hulle geaffekteer is, wat hulle daaruit geleer het en hoe hulle ander wil bemoedig. Die verhale is verteenwoordigend van soveel ander persone se ervarings regoor die w©®reld. Dit is dalk ook verteenwoordigend van jou eie verhaal. Of dalk n©♭t die bemoediging of inspirasie wat jy vandag nodig het"--Back cover
"Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag... Van sy kleintyd in Elsiesrivier neem Jeremy Vearey se lewe talle onvoorspelbare wendings. Sy eiesoortige vertelling sluit die ouere manne van sy jeug in, die ooms by die damstafel, kerkjeugkampe en die Kommuniste-manifes, skoolhou en ondergrondse werk vir MK, en sy aanhouding op Robbeneiland. As Mandela se lyfwag help hy 'n opstand in die Karoo ontlont, voor hy deel word van die nuwe SAPD, waar hy saam met die gewese vyand terrorisme en Kaapse bendes takel. En onder alles loop 'n donker stroom."--Back cover
In: Romane rodimata
Uiters belangrike narratief oor skooltaalvoorkeur het hom tussen 2006 en 2010 in Suid-Afrika afgespeel. Hierdie gebeurtenisse het diep in die Suid-Afrikaanse onderwys- en taalwêreld ingesny, en ook in die buiteland belangstelling gelok. Die koerante het volledig daaroor berig: oor die hofsake, die skoolhoofde, die skole, ouers en die leerders. Maar hoe gemaak as onderwyskundiges, sosiolinguiste, taalbeplanners, taalhistorici en vaklui van aansluitende dissiplines later die punte van hulle vingers op die besonderhede van daardie gebeurtenisse wil lê?
Intro -- Voorwoord -- Inleiding -- Stellenbosch se wisselende distriksgrense: 1679 tot 1979 -- Hoofstuk 1: Stellenbosse vryburgers, vryswartes en slawe, 1679-1795 -- Hoofstuk 2: Die ontwikkeling van 'n slawe-ekonomie in Stellenbosch -- Hoofstuk 3: Landhere en Lyfeienes -- Hoofstuk 4: Algehele vrystelling in 1834. Doemprofete enekonomiese agteruitgang? -- Hoofstuk 5: Ekonomiese en sosiale status van gewese slawe ná 1838 -- Illustrasies -- Hoofstuk 6: Slawefamilies en "Ander Groepe" binne familieverband in die Stellenbosse samelewing
"Hierdie is die eerste boeklengte poging om 'n Afrikaanse filosofiese tradisie te beskryf binne die konteks van die Suid-Afrikaanse geskiedenis, en om die geskiedenis van die filosofie internasionaal te interpreteer. In die proses word van die belangrikste Afrikaanse filosowe self aan die woord gestel. Dit is werklik 'n waardevolle kultuurhistoriese dokument en 'n enorme bydrae tot die intellektuele geskiedenis in Suid-Afrika." - Prof Desmond Painter
In: Istorie
In: societate & civilizaţie