Open Access BASE1974

Liberale politiek en sportboikotte

Abstract

"The majority interpretes Liberalism solely as that attitude towards race relations which is most opposed to the traditional outlook and policy of South Africa, as formulated and practised by the Voortrekkers" (Hoernlé, 1945, p 103). In hierdie artikel word ingegaan op die ontwikkeling van die liberale gedagte in die rassepolitiek van Suid-Afrika en hoe dit verband hou met sport-politieke konflikte en sportboikotte. Talle feite en gebeure dui pertinent daarop dat liberalisme 'n belangrike motivering was vir 'n groot verskeidenheid aksies wat vorme van gemengde of veelrassige sport op die oog gehad het. Dit het sy hoogtepunt bereik in pogings om alle vorme van apartheisport te boikot en sodoende Suid-Afrika van internasionale sport te isoleer tot tyd en wyl veelrassige sport alhier sy inslag gevind het.

Sprachen

Englisch

Verlag

Scriber Editorial Systems

DOI

10.4102/koers.v39i3.1266

Problem melden

Wenn Sie Probleme mit dem Zugriff auf einen gefundenen Titel haben, können Sie sich über dieses Formular gern an uns wenden. Schreiben Sie uns hierüber auch gern, wenn Ihnen Fehler in der Titelanzeige aufgefallen sind.