Lexicography in Australia
This paper describes the current setting for lexicography in Australia by reviewing the place of English since the first British settlement began, in 1788. The emergence of Australian English as the national language is traced, and its relations with the Australian Aboriginal languages touched on. The greatest change in the language setting came with Australia's immigration policy in its post-World War II form. This resulted in the government's eventual recognition of Australia as multilingual and multicultural, and urgently in need of a formal policy on languages, one which treated the many community languages of Australia as an economic, social, educational asset. The paper then summarises the past and present record of lexicography, in Australian English, in Aboriginal and community languages, and in languages of its neighbours in the Pacific area. Titles of some of the most important dictionaries are listed in the bibliography. It ends by describing the outlook of the newly formed Australasian Association for Lexicography. ; Leksikografie in Australië Hierdie bydrae beskryf die huidige leksikografiese situasie in Australië deurdat daar 'n oorsig gegee word van die situasie van Engels sedert die eerste Britse vestiging in 1788. Die opkoms van Australiese Engels as nasionale taal word nagespoor, en die Australiese inboorlingtale word aangeroer. Die grootste verandering in die taalsituasie het plaasgevind as gevolg van Australië se immigrasiebeleid na die Tweede Wêreldoorlog. Dit het daartoe gelei dat die regering Australië uiteindelik as 'n multitalige en multikulturele land begin sien het. Die regering het ook die dringende behoefte aan 'n formele taalbeleid, wat die onderskeie gemeenskapstale van Australië as ekonomiese, sosiale en opvoedkundige bate sou hanteer, begin besef. Daarna word die vorige en huidige leksikografiese situasie in Australiese Engels, in inboorling- en gemeenskapstale, sowel as in tale van die Stille Oseaan-gebied in hierdie bydrae geskets. Titels van sommige van die belangrikste woordeboeke word in die bibliografie gelys. Hierdie stuk eindig met 'n beskrywing van die uitgangspunte van die nuut gestigte Australasian Association for Lexicography.